RADIO SPRINGBOK GERMANY
is
op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te
maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker
liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar
luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet
alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid
vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe
in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en
die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.
Skakel vandag nog in op Radio Springbok en beleef die LEKKERTE van Afrikaans op sy beste! radio stasie


RADIO SPRINGBOK GERMANY
is
jou nommer een radiostasie in Germany en omliggende gebiede, maar
ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige
land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER
bekend is wil ervaar. radio stasie


Radio Springbok Germany het begin uitsaai op Zeno FM, 1 Januar 2020..

fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir Afrikaans-sprekende
luisteraars in die groter Germany omgewing. By LEKKER FM word elke
luisteraar gemotiveer om ‘n positiewe uitkyk en houding te ervaar
teenoor ons pragtige land, sy mense, sy diversiteit en sy lewe.

Radio Springbok Germany bied
nie-politiese programme en inhoud gemik daarop om die lewenstyl,
aktiwiteite en belange van ons teikengehoor en die plaaslike
gemeenskap van groter Pretoria te weerspieël. Ons speel
LEKKER-luister Afrikaanse musiek en streef na die opheffing van ons
direkte gemeenskap deur die skep van werksgeleenthede, en
bevordering van Suid-Afrikaanse musiek en kunstenaars
Skakel in op Radio Springbok in Germany en omgewing, of luister via internet of een van ons selfoon platforms.
No comments:
Post a Comment